Maria Bello

Maria Bello
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maria Bello (gebore 18 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coyote Ugly (2000), The Cooler (2003), A History of Violence (2005), en Lights Out (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy